Words and Music by Aodhan King, Melodie Wagner-Mäkinen, Michael Fatkin
Översatt av Aurelia Mouton, Jehane De Beer, Warren Brown
Ek leef in 'n genade waar
Als meer as dit is wat ek verbeel het
Waar wat onverdiend is vrylik gegee
word
Al my spyt en mislukkings
Al my foute nou gelos by die kruis
Al wat oorbly is U Vader liefde
O Heer U aanvaar my soos ek is
Oor en oor noem U my weer U eie
U sien dit als steeds wil U my hê
Hoe U my lief het
Hoe U my lief het
U goedheid en guns herinner my
Hoe U my lief het
Hoe U my lief het
Soos ek is
So kom ons wees tesame
By U Nagmaals tafel sal ons aansit
Almal is gelyk in U teenwoordigheid
Waar ek vandaan kom of waar ek al
was
Hoe ek geleef het of die kleur van
my vel
Niks sal verander hoe U my lief het
nie
O Heer U aanvaar
O Heer U aanvaar my
Aanvaar my soos ek is